Joernalis
Full time
- Posted
- 19 Oct 2026
- Closes
- 18 Dec 2026
- Location
- Pretoria
Job description
Netwerk24 is op soek na ’n puik algemene joernalis om uit Pretoria verslag te doen. Die betrokke verslaggewer moet daartoe in staat wees om berigte te kan ontgin, na te vors en daaroor verslag te kan doen. Die joernalis moet reeds ’n uitgebreide kontak...